Wen ‘n geskenkbewys ter waarde van R2000 van Volpes!
Besoek Volpes vir pragtige kwaliteit duvets, luukse lakens, gordyne, handoeke en meer!
Die aande raak al kouer! Maak seker jy bly warm hierdie winter met pragtige, sagte, katoen duvets. Dit is beskikbaar in verskillende ontwerpe wat by enige lakens en kussingslope pas. Maak seker jy kry ook ‘n pragtige sagte kombers of ‘n “throw” en voeg “faux fur” by vir diegene wat ‘n tikkie luuksheid in hul slaapkamer soek.
Kontak besonderhede:
Webtuiste: www.volpes.co.za
Epos: info@volpes.co.za
Tel: 041 402 6800
Facebook: www.facebook.com/volpessa
Instagram: www.instagram.com/volpes_sa
Neem kennis dat die wenner die geskenkbewys by die naaste Volpes winkel gaan oplaai. Indien die wenner nie nie naby ‘n Volpes winkel bly nie sal ‘n ander ooreenkoms gekommunikeer word.
Skryf nou in en staan die kans om ‘n geskenkbewys vanaf Volpes ter waarde van R2000 te wen!
Inskrywings sluit 6 Junie 2018 om middernag