Vir die INTIEM mense… Deur die INTIEM mense.

Promosie

Ons het op sosiale media vir julle, die INTIEM mense, gevra watter raad julle aan jul kinders oor die huwelik sal gee… Ons het van die antwoorde bymekaar gesit in hierdie formaat, sodat ons by mekaar kan leer, dit maklik vir ander aanstuur wat op trou staan en ook hierdie digitale boekie hou vir wanneer jou kind op trou staan.

KLIEK HIER vir jou [GRATIS Printable] Lewenslesse oor die huwelik vir jou kind!

Voel jy daar is nog raad wat in hierdie boekie moet kom? Stuur vir ons ‘n epos by info@intiem.co.za met die onderwerpreël “Huweliksraad” met die raad wat jy voel deel van hierdie boekie moet wees.

Promosie