Wen 1 van 5 Matsimela Baobab Nut handroom en vloeibare handwas ter waarde van R150!
Baobab Seed Reeks: Die Baobab-boom word lieflik die “Tree of Life” genoem. Die pitte wat in die Baobab-peule voorkom, lewer ‘n ryk, goue geurige olie wat tradisioneel deur Afrika-vroue gebruik word om hul pragtige vel te beskerm teen die harde Afrika-savanne-omgewing. Die olie het sterk natuurlike bevogtende eienskappe en word algemeen gebruik om die droë veltoestande van die gesig en liggaam te voorkom en te genees. Baobab-olie bevat omega 3, 6 & 9 essensiële vetsure wat bydra tot die instandhouding van gesonde vel.
Kontak Besonderhede:
Instagram: www.instagram.com/matsimelahomespa
Facebook: www.facebook.com/MatsiMelaHomeSpa
Twitter: https://www.twitter.com/matsimelahomspa/
Webtuiste: www.matsimela.co.za en www.matsimelaonline.com
Email: info@matsimela.co.za
Kontak nommer: +27 11 704 -7251 or 086 766 8579
Skryf nou in en staan die kans om 1 van 5 Matsimela Baobab Nut handroom en vloeibare handwas ter waarde van R150 te wen!
Inskrywings sluit 16 Mei 2017 om middernag