Sit gou aan jou sitplekgordel voor jy verder lees… Hierdie inligting is WITWARM!
BIOMEDCAN CBD Pleasure Capsules is ontwerp met beide manlief en vroulief se plesier in gedagte. Dis ‘n natuurlike produk wat moontlik kan help met die verhoging van libido en bloedvloei, verhoging van seksuele opwinding en stimulasie, die bevordering van sperm-beweeglikheid en semenkwaliteit, ereksies wat langer duur en beter orgasmis… Ja, ons het jou gewaarsku… WITWARM…
Verder kan dit help om jou bui te verbeter, jou “letterlik en figuurlik” beter te laat voel… en om jul slaapkamersake net daardie ekstra hupstoot te gee! En moenie bekommerd wees nie, hierdie produk bevat geen THC nie, so jy gaan nie voel of jy sopas ietsie gerook het nie… Dis natuurlik en veilig. Gebruik dit as ‘n daaglikse aanvulling – jy gaan sommer binnekort ‘n verskil voel… en hoe langer jy dit gebruik, hoe groter die verskil! Lekkerrrr!!!
Biomedcan CBD Skin Repair Gel ondersteun gesonde vel deur dit te bevog, te herstel, en die balans van jou vel weer reg te stel. Dit kan ook help om droë, geirriteerde, onsteekte en geinfekteerde vel, insekbyte, brandwonde en veluitslag te behandel.
10 INTIEM “fans” kan elk ‘n botteltjie Biomedcan PLEASURE – Enhancing his and her sexual experience – PLUS ‘n buisie CBD Skin Repair Gel wen. Totale waarde: R738 (en hope plesier)!
Jy kan ook na hulle winkel gaan kyk, daar is nog baie ander oulike produkte! KLIEK hier vir die winkel: https://biomedcan.co.za/shop
Skryf sommer nou dadelik in vir hierdie lekker prys!
Biomedcan Kompetisie
Deur in te skryf vir hierdie kompetisie, kom jy outomaties op INTIEM se databasis, en jy gee ook die kompetisieborg toestemming om jou te kontak. Jy kan jou besonderhede ENIGE TYD verwyder.