Mense kan aanvoel wanneer daar seksuele spanning tussen twee mense heers. Hulle kyk meer vir mekaar, hulle lyk fisiek beter, hulle soek redes om nader aan mekaar te staan, raak onskuldig aan mekaar, hulle glimlag meer, voel meer selfversekerd, terg meer en argumenteer soms meer. Wanneer jy en jou maat ‘n affair het, sal Die Kyk waarskynlik deel van jul dag tot dag omgang met mekaar vorm. Laat vreemdelinge wonder, maar moet niks verklap nie …

Kliek hier vir die volledige artikel wat jou aanmoedig om ‘n affair te hê – met jou eie maat.