Promosie

’n Gesonde, volronde en ferm borsmaat is iets waarna baie vroue lewenslank smag. Borste is ’n sentrale deel van vrouwees en beïnvloed baie fasette daarvan. Maar watter natuurlike opsies is daar vir fermer, voller borste? BioBust kan jou help met die borsmaat waarvoor jy nog altyd gedroom het. Voller, fermer en mooier borste is binne jou bereik! Jy hoef nie langer te droom nie, daar is produkte wat jou in ’n japtrap kan help.

Daar is natuurlike hoop

Is jy moeg vir ’n bra wat nooit behoorlik pas nie? Dalk is dit tyd om in jou bates te belê. Hoe werk BioBust se produkte? BioBust het kapsules en ’n room ontwikkel wat fito-estrogene (dit is ’n natuurlike nie-hormonale plant-estrogeen) bevat. Die fito-estrogene kan jou liggaam help om nuwe borsweefsel te laat groei en vorm. Jy drink een kapsule drie keer per dag saam met etes. As jy ná ’n maand voel dat jou vordering te stadig is, kan die dosis verhoog word na twee kapsules drie keer per dag. Party vroue hou tussen ses en nege maande met die kapsules aan om die beoogde resultate te kry, waarna die fermer borste onderhou word deur ’n laer dosis van die kapsules te drink. Geen operasie, geen pyn, geen newe-effekte en jy kan die produkte aanlyn koop.

Room om van te droom

Kapsules is egter nie die enigste bron van hoop nie. Die BioBust-room is gemaak van die aktiewe bestanddeel PuerariaMirifica; die wortel van ’n Thaise plant wat al vir meer as honderd jaar bekend is vir sy borsverjongingseienskappe. Die kombinasie van eienskappe in die BioBust Rejuvenating Bust Crème kan jou liggaam help om jou borsmaat ferm en voller te maak. Dit kan jou ook help om onooglike rekmerke, littekens en letsels minder opsigtelik te maak. Jou vel kan ook daardeur gerehidreer word, terwyl die kollageen en elastien in die bors versterk word. Die room sal jou vel heerlik en sag laat voel. Die meeste vroue sien binne ’n maand of twee al duidelike resulate.

Borste bou selfvertroue

Voller en fermer borste hou die volgende voordele in:
• Dit gee jou selfvertroue en selfbeeld ’n enorme hupstoot.
• Dit laat jou bra beter en gemakliker sit.
• Dit laat jou klere en swemklere mooi vertoon.
• Dit kan bydra tot ’n beter postuur en liggaamshouding.
Fermer en voller borste is iets wat jy vir jouself en jou eie vrouwees doen, maar met verhoogde selfvertroue sal dit ook ’n wesenlike invloed op jou verhoudings hê. Natuurlike hulpmiddels skep baie nuwe moontlikhede wat vir enigiemand beskore is. Moenie toelaat dat jou borsmaat jou terneergedruk en moedeloos laat voel nie. Waag die kans om te spog met fermer borste wat ’n nuwe hupstoot vir jou huwelik kan wees!

Biobust is beskikbaar by Dischem. Vir meer inligting, besoek www.biobust.co.za