TG en Jodene se huwelik was ‘n redelike moeilike huwelik. TG het van die begin af redelik die fokus op homself laat val en in die proses is Jodene as vanselfsprekend aanvaar en was sy optrede teenoor sy vrou van so ‘n aard dat sy geensins gekies gevoel het nie.
Jodene het egter nie opgegee nie en bly bid vir TG en haar huwelik…
Kobus en Linda Pauw
Verhoudingskonsultante en -Afrigters
www.connectionimpact.co.za