Sommige onderwerpe is moeiliker om oor te gesels as ander. Dis soms ongemaklik. Seer. ‘n Irritasie…
Dis reg… ‘n Intieme infeksie en droogheid bly ‘n uitdaging vir enige vrou!
Vandag het ons vir jou goeie nuus! Femoxil, een van die wereld se gewildste intieme infeksie medikasies, is nou in Suid-Afrika beskikbaar! Femoxil word al van 2017 af regoor die wêreld verkoop, en is nou ook in jou plaaslike apteek beskikbaar!
Femoxil is die nuwe, natuurlike antwoord en verlig die algemene simptome van infeksies soos jeukerigheid, swelling, branderigheid, pyn en selfs droogheid.
Al die bestanddele in Femoxil is 100% natuurlik! Een van die hoofbestanddele in Femoxil is aloe vera. Aloe vera het ‘n meervoudige doel: Dit beskerm en herstel, en bied so ‘n natuurlike oplossing vir intieme infeksies. Ja, alle tipe infeksies: swam, viraal of bakerieel!
Boonop is dit so maklik om te gebruik en los dit vinnig op. Femoxil is ‘n vaginale setpil – geen gesukkel met rome of ongemaklike applikators nie. Klein en diskreet, met ‘n lekker “tea tree”olie reuk – higienies en skoon!
Die produk is al ‘n hele ruk op Amazon beskikbaar, en die terugvoer daar van dames is baie positief, met ‘n gradering van 84%!
Femoxil voldoen ook aan streng Europese gesondheids- en veiligheidstandaarde.
Hoekom is Femoxil so effektief ?
- Dit bied vinnige verligting van pyn, ongemak, jeuk, brand, irritasie, droogheid, rooiheid, swelling.
- Femoxil is ontwerp om die probleem op te los – dit herstel jou intieme pH en bevorder intieme higiëne.
Hoe werk Femoxil?
Die natuurlike bestanddele van Femoxil vorm ‘n beskermingslagie oor die spesifieke (aangetaste) area en dit keer dan die swam, virale of bakteriele infeksie! Beste van alles, dit bied langdurige intieme sorg!
Femoxil is veilig, en dit werk vining en uiters effektief.
Die dae van skaam fluister vir jou apteker is verby. Jy het nie ‘n voorskrif nodig nodig nie en kan bloot die pienk boksie met die blommetjie op, op die rak gaan soek. Femoxil het ook ‘n NAPPI kode, wat beteken dat jy dit wel van jou mediese fonds kan terugeis, indien jou dokter dit sou voorskryf.
Waar is Femoxil beskikbaar?
By Dischem en onafhanklike apteke landswyd. As jou apteek dit nie het nie, vra hulle om te bestel!
Onthou Femoxil vir die toekoms… Die pienk boksie met die blom op!
Besoek https://www.femoxil.co.za/ vir meer info!
PS – INTIEM Redakteur Liezel van der Merwe, gesels op Maandag 1 Augustus om 17:30 met Minki van der Westhuizen op Minki (via TV) oor Femoxil.
#promosie