Wat van ’n Italiaanse date night?

Promosie

Neem ’n fliek uit soos The Italian Job, Under the Tuscan Sun of Life is Beautiful, en maak ’n groot pot spaghetti en frikkadelle. Dink ook rooiwyn en gelato.

En wat van ’n stoute pret-aktiwiteit? Italië is bekend vir sy kuns en veral ook die immergewilde Dawid-beeld. Vra manlief om in sy naakte glorie vir jou te poseer en gaan krap in die kamer vir die kinders se speelklei!

 

Promosie

Deur Annelize Steyn