“Ek was swanger met my laaste kind toe my man ’n buite-egtelike verhouding met ’n vriendin van my gehad het. Dis al meer as drie jaar gelede en tog voel ek soos ’n mislukking in alle opsigte, veral op seksuele gebied. Ek het altyd die ervaring dat ek nie goed genoeg is nie. Het julle raad?”

Liezel gesels met Nina by GrootFM oor hierdie leser se vraag. Luister saam. Kliek in blokkie – geen video, slegs klank.