Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. Hoe wil jy hê moet die toekoms van jou huwelik lyk? In hierdie podcast gaan ons gesels oor ‘n visiebord (inspirasiebord) vir jou huwelik.

Promosie