Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. Soos die mure van Jerusalem, is dit belangrik om die mure in ons huwelike te herbou, te versterk en op te gradeer. Kommunikasie is een van die boustene vir ‘n sterk huwelik. Luister na Deel 2 in hierdie podcast.