Die huwelik is inderdaad nie net maanskyn en rose nie – so besef elke paartjie waarskynlik in hul eerste jaar.

Promosie

Redakteur Liezel van der Merwe kuier in die GrootFM ateljee saam met Francois van Rensburg. Luister hier na die onderhoud. Daar is 8 Fases en wenke vir elk.