Luister na die radio onderhoud vir goeie wenke om julle eie bord te bou! Liezel van der Merwe (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Charonike. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Al ooit ’n visuele hulpmiddel nodig gehad om jou te inspireer? ’n Visiebord vir jou huwelik is dalk net wat jy nodig het om jou te motiveer om hierdie allerbelangrikste verhouding te laat werk.

Promosie