Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Nina van GROOTFM. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel gesels oor die INTIEM artikel Aspris Liefhê in Desember, en gee vir ons ‘n paar praktiese wenke vir aspris-oomblikke.

Promosie