[Radio Onderhoud] Ná jare se hartseer is jou vriendin uiteindelik gelukkig getroud (of só dink sy). Sy blom van vreugde en jy was gister stomgeslaan om te hoor dat haar man saam met ’n gemeenskaplike vriendin Kenia toe is. Nee, nié op ’n sakereis nie . . . Moet jy haar vertel?

Promosie

In die onderhoud kyk ons na altwee kante – Ja, vertel en Nee, swyg liewer. Redakteur Liezel van der Merwe is in studio saam met Doepie en Nina by GrootFM se Groot Trek. Luister saam!