Luister na die radio onderhoud vir ons gesels oor nog ‘n belangrike kwessie wat ons huwelike raak. Liezel van der Merwe (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Charonike. Ons gesels oor hoe om verleiding te weerstaan, gebaseer op die artikel Sensor jouself só.