Vra die meeste paartjies wat die grootste uitdaging in hul huwelike is en hulle sal antwoord: “Ons het nie tyd vir mekaar nie.” As ons sou praat soos fiksheidstydskrifte, sal ons sê dat jy moet tyd máák daarvoor, maar ons weet alte goed dat geen mens, aka die Repelsteeltjie-karakter, goud uit vlas kan spin nie . . .

Promosie

Maar navorsing toon dat die rede vir baie mislukte huwelike ’n tekort aan tyd saam is. Om tyd saam met jou maat deur te bring, is soos om ’n spaarfonds op te bou. Elke keer wat jy en jou geliefde tyd saam deurbring, bou julle aan ’n buffer vir die tye wat dit nié so goed gaan nie. So, hoe kweek jy daardie duur kommoditeit wanneer jou huwelik dit vereis?

Liezel van der Merwe (Redakteur) gesels oor die artikel met Doepie en Nina van GrootFM. Luister hier:

Promosie