Ons gesels met dr Arnold Mol wat al 38 jaar huweliksberading doen!
Hy antwoord die moeilike vraag oor hoekom paartjies eers vir hulp vra wanneer dit te laat is…