Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Nina van GROOTFM. Liezel gesels oor SA Huweliksweek (1 tot 7 September 2026) en gee drie praktiese stappe oor hoe om ons huwelike sterk gewortel in God te hou.

Promosie