Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons verder oor kwaliteit-tyd in jou huwelik. Ons kyk na vyf praktiese planne om kwaliteit-tyd te bewerkstellig.