Podcast: 5 Minute – ‘n Visiebord vir jou huwelik (deel 2)
Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. Hoekom bou ons ‘n visiebord vir ons huwelik? In hierdie podcast gaan ons gesels oor hoe belangrik dit is om jou visiebord visueel te maak.