Die huwelik is meer oseaan as dam. Vol getye. Laaggetye, hooggetye, springgetye en ebgetye … en solank jy bewus is van die fases, sal julle okay wees.
As jy die onderhoud gemis het, luister dit hier! Liezel (Redakteur) gesels met by Ruben en Charonike by GrootFM.