Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. Waar begin ons? In hierdie podcast gaan ons gesels oor hoe om te beplan vir jul huwelik se visiebord.