WAAK TEEN DIÉ ROLSPELERS IN JOU HUWELIK

Net so belangrik as wat dit is om jou huwelik teen elemente soos tyd-diewe, bitterheid, internet, onvergewensgesindheid, verslawing en verveling te beskerm, so nodig is dit om jou huwelik ook teen sekere individue te beskerm. En nee, dis nie altyd die sekretaresse met die rooi lipstiffie nie… Luister die onderhoud as jy dit gemis het!

Promosie