Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons verder oor affairs: Wat is die redes vir affairs, volgens statistieke? En wat is die gevolge van ‘n affair?
Podcast: 5 Minute – Emosionele vs. fisiese affairs (deel 2)
