Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. Ons kyk in Deel 6 in hierdie podcast na die laaste boustene van ‘n huwelik: Gedeelde doelwitte en waardes, rolle en verantwoordelikhede, en ondersteuningsisteme.