Ons vra elke dag vir ons maat “Hoe was jou dag? of “Hoe gaan dit?” en ons kry gewoonlik dieselfde antwoord “Goed”, “Sleg”, “Help nie om te kla nie”.

Maar daar is sekere vrae wat jy jou maat kan vra wat sorg vir hope pret, liefde en kommunikasie! Ons het by Pretoria FM gekuier en oor hierdie vrae gesels… Luister saam!