Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Doepie en Nina. Liezel en die INTIEM kenners gee raak vir hierdie krisis-huwelik: “My man het ‘n buite-egtelike verhouding gehad… en daar is nou ‘n swangerskap.”

Promosie