Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Nina van GROOTFM. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel gesels oor die eerste artikel in die Jong Getroude-reeks: Van Gemiddeld na Wow: Bou só julle Huwelik, en gee ‘n paar praktiese wenke en Bybelse perspektief om jou huwelik te bou.

Promosie