Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons verder oor die verbintenis in ons huwelik – vind maniere om moeite te doen!
Podcast: 5 Minute – Verbintenis (deel 2)
