Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee saam met Doepie en Nina. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel gesels verder oor die vyf groot huweliksprobleme in Suid Afrika, en deel met ons ‘n paar stappe om hierdie uitdagings te oorkom. Hoe gee ons een tree vorentoe in ons huwelik?

Promosie