Promosie

Luister saam na die Radio Onderhoud met Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels Liezel (Redakteur) oor eenheid in die huwelik, en deel ‘n praktiese stap om van ‘n parallelle lewe terug na eenheid te beweeg: Luister weer aktief na mekaar!