Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie laaste podcast van 2024 kyk ons terug na die jaar wat verby is, en die wenke wat ons deur die jaar gedeel het. Onthou: Dis ‘n wilsbesluit om te werk aan jou huwelik, so neem elke dag een tree vorentoe. Jou huwelik is die moeite werd!

Promosie