Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons oor verder oor die huwelik as ‘n verbond teenoor ‘n kontrak. Hoekom wil die Here hê ons moet ‘n verbond sluit, en nie net ‘n kontrak nie?