Luister saam na die Radio Onderhoud met Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels Liezel (Redakteur) verder oor gesonde grense in jou huwelik, en kyk na die eerste van ‘n paar tipes grense. Hoe lyk julle emosionele grense?
Podcast: 5 Minute – Grense in jou huwelik (Deel 2)

