Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons oor verder oor die huwelik as ‘n verbond teenoor ‘n kontrak. Wat is ‘n vebond? Hoe het ‘n verbond in die Bybelse tyd gelyk?