Promosie

Luister saam na die Radio Onderhoud met Antowan Nöthling. In hierdie podcast fokus Liezel (Redakteur) op finansiële grense in jou huwelik, en hoe belangrik dit is om deursigtig te wees met mekaar oor julle finansies.