Radio: Skep herinneringe vandag vir die toekoms http://intiem.co.za/wp-content/uploads/2018/11/INTIEM-181106.mp3 Ons moet nie ons oog van die toekoms af haal nie, maar ons moet terug kyk en uit die verlede leer en ook kyk net HOE ver ons al gekom het!Promosie Luister saam en kyk terug na die herinneringe en ook hoe jy vandag herinneringe vir die toekoms kan skep.