Ons gesels by Radio Kansel oor ons tema vir September: Wees Opwindend!

Luister saam en vind uit hoe jy weer opwinding in jou eie huwelik terug kan bring.