Luister saam: Berei jouself voor vir die enorme verandering
Verloofde paarjties besef dikwels nie watter veranderinge gaan plaas vind wanneer hulle eers getroud is nie… Charles van Onselen help jou om geestelik voor te berei vir hierdie enorme verandering. Luister saam!