Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons verder oor emosionele en fisiese affairs, en na die moontlike oplossings: Hoe kan ons voortgaan ná ‘n affair?