Podcast: 5 Minute – Hang jou huwelik aan ‘n tak? (deel 2)
Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons oor die vyf dinge wat ons kan doen om seker te maak ons huwelik kwyn nie.