Die #KwotasieVirNKans wenner vang lekker geld in die King Price Insurance geldhokkie! Jy het nog EEN kans hierdie jaar om te wen!
Vul die vorm in om in te skryf:
So die reël is as volg… Elke INTIEM leser wat die vorm invul word gekontak deur King Price vir ‘n kwotasie by King Price en kom in die trekking om hierdie lekker prys te wen!
***
In hierdie video daag Liezel en Wynand mekaar uit by die tafel tennis! Wie dink jy het as die wenner weggestap?
PLUS Hoe om ‘n “hijacking” te vermy! Kaping is ‘n realiteit in ons land en Wynand van King Price gee vir ons praktiese wenke…
Ons kuier weer in Desember by King Price en ons kan een gelukkige wenner saam bring om in die geldhokkie te klim en geld te vang!
Neem kennis van die volgende:
- King Price gaan jou (of die jou man) kontak vir ‘n kwotasie so maak seker jy vul die vorm onder reg in en gee ook die persoon wat gekontak moet word vir die kwotasie se besonderhede.
- King Price gaan dan aan INTIEM ‘n lys stuur van almal wat deur King Price kwoteer was en ‘n wenner gaan gekies word.
- INTIEM sal elke maand die nuwe wenner kontak en verdere reëlings tref!
- Die wenner moet op hul eie by die King Price kantore in Pretoria uitkom waar die geldhokkie is. (Indien jy nie in Pretoria woon nie mag jy iemand stuur om namens jou die geld te vang!)
So vat ‘n kans op King Price en wie weet dalk is jy ons volgende gelukkige wenner. Kwotasie vir ‘n Kans!

