Wen 1 van 3 Matsimela Home Spa Lietsjie en Roos Valentynsdag borrelbad ter waarde van R127.50 elk!
Die Matsimela Home Spa lietsjie en roos borrelbad is ‘n luukse bederf wat deel van elke badtyd ervaring moet wees. Hierdie produk, wat bevogtigende bestanddele bevat, laat jou vel sysag voel.
Kontak besonderhede:
Instagram: www.instagram.com/matsimelahomespa
Facebook: www.facebook.com/MatsiMelaHomeSpa
Webtuiste: www.matsimela.co.za en www.matsimelaonline.com
Epos: info@matsimela.co.za
Kontak: +27 11 704 -7251 of 086 766 8579
Skryf nou in en staan die kans om 1 van 3 Matsimela Home Spa Lietsjie en Roos Valentynsdag borrelbad ter waarde van R127.50 elk te wen!
Inskrywings sluit 1 Februarie 2018 om middernag