Wen 1 van 2 paartjie kaartjies na Beter Verhoudings vir pare ter waarde van R300 elk!
Elke getroude, verloofde of verliefde paartjie verdien om hulle verhouding gereeld te verryk met so ‘n bederf oggend!
Temas: Beter kommunikasie + gelukkige huwelik/verhouding inn druk tye.
Vir meer info:
0834549622 of gustav3m@gmail.com
Meer oor Gustav & Elna:
www.beterverhoudings.co.za
facebook.com/beterverhoudings
Skryf nou in en staan die kans om 1 van 2 paartjie kaartjies na Beter Verhoudings vir pare ter waarde van R300 elk te wen!
Inskrywings sluit 17 Oktober 2018 om middernag