Wen ‘n Willow Creek Geskenkpak ter waarde van R750!! Hierdie is ons een dag kompetisie wat aan die einde van 21 November sluit! #eendagkompetisie

Promosie

Kliek hier om in te skryf en staan die kans om die Willow Creek Olive Estate geskenkpak te wen.

Willow Creek Olive Estate is ‘n olyf olie produsent sedert 1999. Ons is in die Nuy-vallei geleë en produseer die afgelope 17 jaar bekroonde produkte.

Willow Creek is internasionaal en plaaslik aangeprys en hul toekennings dien as ‘n bevestiging van die kwaliteit wat hul na die tafel van olyfolie- en tafelolywe bring.

Willow Creek Produkte word onderskryf deur Jenny MorrisMynhart Joubert en Col’Cacchio.

Promosie

Die geskenkpak bevat:

500ml Willow Creek Privé Extra Virgin Olive Oil

500ml Willow Creek Directors’ Reserve Extra Virgin Olive Oil

500ml Willow Creek Estate Blend Extra Virgin Olive Oil

500ml Willow Creek Balsamic Vinegar from Modena

250 ml Willow Creek Basil Flavoured Extra Virgin Olive Oil

250 ml Willow Creek Garlic Flavoured Extra Virgin Olive Oil

Die geskenkpak is ter waarde van R750. ‘n Gemiddelde gesin sal 3-6 maande aan die geskenkpak gebruik.

Om ‘n kans te staan om die geskenpak te wen kliek hier en vul die vorm in.