Slegs 3 bestanddele en 5 stappe om Oreo Balletjies te maak!

Promosie

Bestanddele:
1 pakkie Oreo Koekies
1 blok room kaas, versag
1 pakkie Smeltbare Sjokolade

Metode:
1. Plaas die Oreo Koekies in ‘n sakkie/voedselverwerker en breek/meng dit, totdat dit die tekstuur van grond is.
2. Meng the versagde roomkaas saam met die Oreo-mengsel.
3. Rol die mengsel in die vorm van balletjies.
4. Smelt die sjokolade in die mikrogolf
5. Bedek die balletjies met sjokolade en los dit in die yskas
6. Geniet

(Resep gekry op Kreatiewe Kos Idees)

Promosie