[RADIO ONDERHOUD] Die huwelik is inderdaad nie net maanskyn en rose nie – so besef elke paartjie waarskynlik in hul eerste jaar reeds. Die huwelik is meer oseaan as dam en daar is 9 fases wat elke huwelik beleef.
Luister saam na die interessante onderhoud. Liezel van der Merwe (redakteur) gesels met Ruben en Charonike op GrootFM se Groot Brekfis.