Elke huwelik het iets om te vier en dit is belangrik om verskeie mylpale in jou huwelik, sonder voorbehoud, te vier.
“A wedding anniversary is the celebration of love, trust, partnership, tolerance and tenacity. The order varies for any given year.”